*****Groot Marico Binneplaas te koop - goeie beesplaas met genoeg water en goeie weiding. Ong 185 ha. Beesomheining. Boskamp met 3 houthutte wat vir vakansie/naweekgangers gebruik kan word. . Skakel gerus as u hierdie eiendom wil besigitig. Ideale plasie vir die persoon wat paar beeste wil aanhou en op klerin skaal wil boer - of sommer net naweke in die natuur wil ontspan. Skakel 0836315518 vir meer informasie. ****** *** ****** Groot Marico cattle farm for sale - app 185 ha - cattle fenced. Accommodation: 3 wooden chalet-type huts - ideal for weekend/holiday guests. Ample water from bore holes. URGENT SALE. - CALL 0836315518 to arrange viewing appointment
Bedrooms
3.00
Bathrooms
3.00
Size
186.00
Size Type
Ha
Schools
Swartruggens, Groot Marico, Koster, Zeerust, Rustenburg.
Vicinity
Groot Marico NWP - goeie bosveld -ong 15 km anderkant Groot Marico