Erf met Dam- en Magaliesberg-uitsig! Skakel my gerus vir meer inligting oor hierdie geleentheid om jou droomwing te bou op 'n voltitel erf in die magiese Magaliesberge se omgewing. Die Estate grens aan die Buffelspoortdam en is bereikbaar vanaf die teerpad. Die N4 aansluiting is ongeveer 5 km ver. Huidige eienaars woon permanent daar of enkeles gebruik dit as naweekwonings. Skole is in Brits, Mooinooi en Rustenburg, en Rustenburg se inkopiesentrums is slegs 20 min ver. Die stad is skaars 1 uur se ry vanaf die Estates. Skalel gerus vir meer inligting. ****** Full title stands for sale in Buffelpoort Eco Estate - centrally situated between Rustneburg and Brits and within an hour from Pretoria. Ideal for nature and watersport enthusiasts as the Magaliewbergs are within view and the dam is just round the corner. Schools are in Brits, Mooinooi or Rustenburg and Waterfall Mall shopping Centre is only 20 minutes away. Call 0836315518.