Winskoop! Pragtige klein bosveldplasie te koop in Noordwes Provinsie - Groot Marico omgewing . **56 ha bosveld met koppies, heuwels, mooi bosveld natuurskoon enuitsig om die vallei ** bergstroom vloei deur die grond - gevoed deur fonteine - veral sterkvloeiend as dit reen - poele water ** loslopende wild en klompie blesbokke (ong 50) ingesluit, ook rooibokke, vrylopende koedoes, ander kleinwild en self klompie wilde (nou mak) donkjies!! ** 'Klip-chalet met een slaapkamer, leefarea, kombuis en ..... kaggel vir daardie romatiese atmosfeer. ** Eiendom is onlangs nuut omhmein met baie goeie bo gemiddelde omheining. Toegeruste boorgat - eskom krag - stoor. ***** Ideale naweekplekkie ....... in die bosveld ..........ver van die stad se gewoel ongeveer 5 km vanaf grootpad. *** *** *** Lovely small farm in Groot Marico for sale at a good price. Real bosveld with hills, water stream, fountains, game (rooibok, blesbok), other roaming game. Weekend chalet (one bedroom bathroom, open plan living area, bathroom) , finished in natural stone. Strong bore hole, store, newly fenced property ........... call 0836315518 for viewing appointment. Groot Marico is one of the last small platteland towns in the NWP - the area is well known for its peacefull environment and relaxed lifestyle. This is an ideal semi retirement / weekend breakaway / permanent residential property . Call 0836315518
Schools
Skole in omgewing: Swartruggens, Koster, Lichtenburg, Groot Marico, Zeerust
Vicinity
Te Koop - hierdie plasie in die Groot Marico omgewing. Twyfelspoort omgewing.