Geleentheid van 'n leeftyd - hierdie prag eiendom is tans te koop - sentraal gelee naby die Groot Marico Dorpie - mekka van die Noord Wes Provinsie Bosveld area. Hierdie eiendom se spesifikasies o.a.: **Grond Grootte: 1 Ha - **Woning: lieflike huis met staalplafonne en outydse sjarme - **2 slk 2 badk, oopplan leefarea - mooi kombuis - trappies na stoep met goeie utsig oor die swembadarea ** 2 gar ** buitebraai. BONUS: 30 ha weidingsreg / houthaalreg (antiek) / stapreg op aangrensende grond - titelakte reg. - mooi omgewing - stroompie by die koppie waar die eiendom aan grens - koppie met pragtige rotse met antieke geskrifte op die rotse - magiese antieke atmosfeer. Hierdie eiendom is in perfekte toestand. EKSTRA: 2 x eenslaapkamer chalets (selfversorgend) - handige ekstra inkomste uit toerisme . Mooi tuin - water uit sterk boorgat - eskomkrag - plat - hoe rotse - antieke geskrifte op rotse
Bedrooms
2.00
Bathrooms
2.00
Schools
schools in the area: Zeerust, Groot Marico, Koster, Swartruggens, Rustenburg.
Vicinity
Groot Marico property - on 1 ha land - central location - tourist potential